Kompas Gemeente

Kompas Gemeente

Categories

Christianity, Religion & Spirituality

Number of episodes

52

Published on

2025-07-17 12:50:00

Language

English

Kompas Gemeente

What’s This Podcast
About?

Ons sien onsself tussen die Pinkster en Driesuster Gemeentes. Ons dienste is modern maar tog behou ons die mooi vanuit die tradisionele en charismatiese bewegings. Ons probeer om dit vir mense wat skepties is oor God of kerk, nie moeilik te maak om Jesus te kan ontmoet nie. Ons aanbidding nooi jou uit om God te ontmoet en ons boodskappe is maklik om te verstaan en prakties genoeg om it te leef.

Podcast Urls

Start monitoring your podcast.

Sign up to track rankings and reviews from Spotify, Apple Podcasts and more.