Afrikaans.Radio

My Neus in jou Besigheid

My Neus in jou Besigheid
5
Episodes
Business, Education
Categories
Afrikaans
Language
2023-06-26 14:08:00
Published

What's This Podcast
About?

Oom Albert Einstein het gese: “Die wereld soos ons dit gemaak het is n prosess van ons denke. Dit kan nie verander word sonder n verandering in ons denke nie”. Met My Neus in Jou Besigheid neem Dr. Coléne Hind jou op ’n reis deur die denke en stories van entrepreneurs van alle vorms en groottes. Ontdek waardevolle insigte, unieke perspektiewe, en praktiese wenke om jou eie entrepreneuriese tog te inspireer. Druk jou neus in die wêreld van denkers!

Podcast Urls

Podcast Copyright

Afrikaans.Radio

Start monitoring your podcast.

Sign up to track rankings and reviews from Spotify, Apple Podcasts and more.

My Neus in jou Besigheid
Afrikaans.Radio
Afrikaans.Radio