Ek gaan so nou en dan 'n timer aansit - my Vyvanse drink - en gesels. Niks edits. Praat en post. Ek weet video podcasts/vodcasts is die in ding. Maar hierdie kos my NIKS geld nie. So whatever. Take it, leave it - dis vir my lekker. Niemand gaan hierdie luister nie, en ek is REGTIG fine daarmee.
2026 Wynand Kotze
Sign up to track rankings and reviews from Spotify, Apple Podcasts and more.