Vita Dei is 'n bedeining wat beteken "die lewe van God" en dit kom uit Johannes 1:4 waar dit oor Jesus sê "in Hom was lewe en die lewe is die lig van die mense." Vir enige terugvoering of vrae, kontak gerus vitadeipodcast@gmail.com.
© 2025 Vita Dei Podcast
Sign up to track rankings and reviews from Spotify, Apple Podcasts and more.