'n Afrikaanse potgooi / podcast met ligte filosofie en nonsens-praat in Afrikaans. Ons het geen antwoorde nie, maar nogsteeds hou ons nie ons bekke nie. Daar is 'n nuwe episode elke week of elke tweede week op Woensdag. Kyk uit vir ons substrome: Klets - Lekker ligte geselsies Boekklub - Ons beskreek 'n boek Hensoppers - Suid Afrikaners regoor die wêreld se stories Pop - Flieks, TV stories, etc Magalies vs - Ons vasvra kompetisie oor mites en internet legendes Kommentaar of inligting: magaliespotgooi@gmail.com facebook.com/magaliespotgooi
Magalies Afrikaanse Podcast
Sign up to track rankings and reviews from Spotify, Apple Podcasts and more.